4:44pm – Oproep tot Gebed – 4:44pm

Oproep tot Geestelike Aksie

As jy soos ek weet die meeste van die wereld se mense is tans onder n vloek. Jy het al alles probeer om mense wakker te skrik maar kry dit nie reg nie. Hier is n plan en die enigste plan wat sal werk: 2 Chron 7:14 – If my people, which are called by my name, shall humble themselves, and pray, and seek my face, and turn from their wicked ways; then will I hear from heaven, and will forgive their sin, and will heal their land. Let well die vers praat van “my people” nie al die mense nie, daarom is dit van toepassing op jou.

Elke dag om 4:44pm gaan ons teen die leuen bid wat tans meeste mense in Suid-Afrika verblind. Hierdie aksie word tans oor die wereld heen beoefen deur Christene. Die aksie is begin deur Rob Skiba.

Hoekom

Ons moet eers die geestelike verblindheid uit die weg ruim voor ons gaan wen in die natuurlike. Jesus het self gese ons geveg is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die bose magte in die lug. Dis hoekom dit nie gaan help om eers videos te forward nie of mense te probeer oortuig nie – eers moet die geestelike gewen word deur gebed.

Gebed

Sien video onder, dit verduidelik prakties wat tans aan die gang is. (Dis net 8min)

Kan julle glo, mens sal enige iets doen om net vryheid terug te kry – tot iets in jou eie liggaam inspuit wat ons tot vandag nie weet wat daar eers in is nie! Bid asb teen hierdie aanval soos die gees jou lei. Ek lys so paar idees:

  • Jesus ek bid teen die leuen wat tans oor spesifiek Suid-Afrika hang genoemed COVID-19.
  • Jesus ek pleit U bloed oor almal se verstand sodat hulle die waarheid sal aanneem.
  • Ek spreek Jesaja 54:17 oor Suid-Afrika “No weapons formed against us shall prosper”
  • Ek smeek dat U in U groot genade die “sterk dwaling” wat U oor die sondige mense uitgestort het sodat hulle die leuen glo sal lig vir n oomblik sodat die mense nog n kans kan kry om die waarheid te sien. (2 Thes 2:11)

Hoekom 4:44pm?

  • Dis n vaste tyd elke dag sodat almal saam bid 4:44pm.
  • As die hele wereld bid dan sal daar elke uur iemand bid.
  • “ד” is (Hebreus) is “dalet” in (Afrikaans) wat beteken. Dit is nommer 4.
  • “ד” is (Hebreus) beteken deur of pad.
  • Ons kom voor Jesus deur n geopende deur. Openbaring 3:8 “Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou ‘n geopende deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het my woord bewaar en my Naam nie verloën nie.”
  • Jesus sal ons pad gelykmaak: Spreuke 3:6 “Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak
 Save as PDF