Die heel eerste gebod se: Ex20:3 “Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.”

Sien asseblief die volgende baie bekende afgode wat hulle pad terug vind in Christene se huise in die naam van mode, mag die Here jou gees en oë oopmaak sodat jy as jy enige van hierdie het in jou midde, stukkend slaan en verwyder want die vrees vir God, is die begin van alle wysheid. Ek vat net die mees bekendstes hier in ons midde, daar is baie ander.

Afgod – budda:

Afgod –  ganesh hindu elephant:

Afgod – maneki neko, “beckoning cat(Lucky Cat)

 

 

 

 

 

Die tweede gebod se: “Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie. “

Afgod beeld, “jesus on the cross”:

Afgod beeld – moeder maria:

Afgod beeld – Engele (Satan):

 Save as PDF