Category: Droom
-
Droom: Leeus verskeur kleuter swart dogtertjie!
Inleiding Het die Droom gekry 2-Feb-2024. Ek droom letterlik elke dag as ek my oe toemaak. Maar nog nooit voorheen so n tipe droom gekry nie. Gewoonlik is ek deel van die droom. Maar hierdie keer was my normale droom onderbreuk deur n beeld wat voor my afspeel – ek is nie in die droom…