Tag: charity
-
EK IS
God het ons mens gemaak met sekere behoeftes om aan die lewe te bly. Mens sal byvoorbeeld sterf sonder suurstof vir n paar minute, sterf sonder water vir n paar dae en sonder voedsel binne n paar weke. Die behoeftes van n mens is nie n swakheid in die Skepper se skepping nie maar die…