Category: Waarheid

  • EK IS

    God het ons mens gemaak met sekere behoeftes om aan die lewe te bly. Mens sal byvoorbeeld sterf sonder suurstof vir n paar minute, sterf sonder water vir n paar dae en sonder voedsel binne n paar weke. Die behoeftes van n mens is nie n swakheid in die Skepper se skepping nie maar die…

  • The death sentence

    The death sentence Updated: 20-Aug-2013 Introduction We are all born with an inescapable death sentence. This absolute truth clouds our certainty of life and creates a shared uncertainty in us all. If we could take a step out of this box we call life and view it from the outside you would automatically assume we…

  • Who is Lucky?

    Who is Lucky? Updated 19 June 2012 info@bekeer.co.za Author: Corne Heesakkers   Introduction Who is Lucky? The question can be understood two ways, first is; “Who has luck?” And second refers to a person with the name lucky. All of us have at some stage used the word when a tragedy missed or when we were blessed, we’ll…

  • Regverdigheid

    Die lewe voel soms so onregverdig, as jy die Bybel lees sien ons hoe die mense van die ou verbond rondgeslaap, ander gedood, owerspel gepleeg, bedrieg, leuens noem dit maar op. Dan het God nog daardie mense gekies om sy Woord uit te dra op aarde! Hoekom kan Moses iemand dood slaan en dan gebruik…

  • Baba Doop is Sonde

    Hierin le die volheid van God se liefdes verbond vir ons, iets wat min verstaan oor ons verkeerd geleer was oor klein doop en eintelik is dit ons basiese grondslag van geloof. Hierdie is glad nie moeilik om te verstaan, dis “die” goeie nuus. Ek het openbaring gekry oor die besnydenis na ek baie lank…