Category: Preek

  • EK IS

    God het ons mens gemaak met sekere behoeftes om aan die lewe te bly. Mens sal byvoorbeeld sterf sonder suurstof vir n paar minute, sterf sonder water vir n paar dae en sonder voedsel binne n paar weke. Die behoeftes van n mens is nie n swakheid in die Skepper se skepping nie maar die…

  • The death sentence

    The death sentence Updated: 20-Aug-2013 Introduction We are all born with an inescapable death sentence. This absolute truth clouds our certainty of life and creates a shared uncertainty in us all. If we could take a step out of this box we call life and view it from the outside you would automatically assume we…

  • Wie is Lucky?

    Wie is Lucky? Opgedateer 5 Maart 2012 info@bekeer.co.za Artikel deur: Corne Heesakkers   Inleiding Wie is Lucky? Die vraag kan twee maniere verstaan word, die eerste is; “wie het geluk?” en die tweede kan verwys na ʼn persoon met die naam lucky. Almal van ons het op een of ander stadium die woord gebruik as…

  • Aborsie

    Aborsie is n baie mooi woord vir MASSA MOORD. Eks 20:13 – “Jy mag nie moord pleeg nie.” In die tweede wereld oorlog was daar meer as 60 000 000 mense dood gemaak.Vandag is daar al meer as 50 000 000 babas vermoor net in Amerika alleen. En China – 163 000 000 baba meisies.…

  • Regverdigheid

    Die lewe voel soms so onregverdig, as jy die Bybel lees sien ons hoe die mense van die ou verbond rondgeslaap, ander gedood, owerspel gepleeg, bedrieg, leuens noem dit maar op. Dan het God nog daardie mense gekies om sy Woord uit te dra op aarde! Hoekom kan Moses iemand dood slaan en dan gebruik…