Tag: vas
-
Joernaal: 21 dae water vas
Datum: Vas begin 17-Sep-2014 tot 7-Oct-2014 Wat die vas behels: Drink net water. (Geen kos of enige ander vloeistof net water!!) Die rede hoekom ek hierdie neerskryf is oor daar nie veel op die internet is oor christene wat (net!) water vas doen nie en hoe hulle dit beleef. Baie mense ingeslote myself is bang…