Category: Getuienis

  • Droom van platbak trok

    Platbak trok droom Ek sien n platbak trok met mense agter op wat staan en iets bewonder in die veld. Daar is ook goed om te koop op die trok wat al die groot mense se aandag aftrek. Die trok is in die beweeg. My oog vang heel agter op die hoek van die platbak…

  • Joernaal: 21 dae water vas

    Datum: Vas begin 17-Sep-2014 tot 7-Oct-2014 Wat die vas behels: Drink net water. (Geen kos of enige ander vloeistof net water!!) Die rede hoekom ek hierdie neerskryf is oor daar nie veel op die internet is oor christene wat (net!) water vas doen nie en hoe hulle dit beleef. Baie mense ingeslote myself is bang…