Category: Lewens Ervaring
-
Joernaal: 21 dae water vas
Datum: Vas begin 17-Sep-2014 tot 7-Oct-2014 Wat die vas behels: Drink net water. (Geen kos of enige ander vloeistof net water!!) Die rede hoekom ek hierdie neerskryf is oor daar nie veel op die internet is oor christene wat (net!) water vas doen nie en hoe hulle dit beleef. Baie mense ingeslote myself is bang…
-
My eie spreuke en dinge
Ek het die volgende spreuke geformuleer deur wat ek beleef in die wereld en hoe die Here so ook dan met my praat. Dit word neergeskryf sodat ek dit altyd sal onthou en miskien kry iemand anders ook iets hieruit: Moet nie net bid voor ʼn toets nie, bid ter voorbereiding. Hoe kan mens ooit regtig glimlag…
-
Who is Lucky?
Who is Lucky? Updated 19 June 2012 info@bekeer.co.za Author: Corne Heesakkers Introduction Who is Lucky? The question can be understood two ways, first is; “Who has luck?” And second refers to a person with the name lucky. All of us have at some stage used the word when a tragedy missed or when we were blessed, we’ll…
-
Wie is Lucky?
Wie is Lucky? Opgedateer 5 Maart 2012 info@bekeer.co.za Artikel deur: Corne Heesakkers Inleiding Wie is Lucky? Die vraag kan twee maniere verstaan word, die eerste is; “wie het geluk?” en die tweede kan verwys na ʼn persoon met die naam lucky. Almal van ons het op een of ander stadium die woord gebruik as…
-
Baba Doop is Sonde
Hierin le die volheid van God se liefdes verbond vir ons, iets wat min verstaan oor ons verkeerd geleer was oor klein doop en eintelik is dit ons basiese grondslag van geloof. Hierdie is glad nie moeilik om te verstaan, dis “die” goeie nuus. Ek het openbaring gekry oor die besnydenis na ek baie lank…