My webtuiste was aangeval deur n groep in Amerika en binne twee dae soveel data getrek het dat ek my aanlyn limiet bereik het en die webwerf gesluit het. Ek is self in IT en daarom verstaan het hoe dit werk.


Wat het it veroorsaak:
My vorige artikel Corona en Geloof het n hyperlink ingehad na n dokument “Vaccination-What-the-Bible-says-and-what-Scientism-admits-edited-FINAL-copy” hierdie pdf dokument is regtig baie goed gekryf en verduidelik baie mooi hoekom dit n groot sonde is om enige vaccines te gebruik. Daar is robots opgetel wat die internet soek vir hierdie pdf en sodra it gekry word word daar n DDOS (Distributed denial of service attack) geloods wat die website toemaak.
Jy kan nogsteeds die file download en hom lees click net hier.
https://1drv.ms/u/s!AtSRHGEyEirtgcNE8zCOWIINerZ1mw?e=qfnjDJ
As jy nogsteeds nie glo daar is groot sensuuring aan die gang nie weet ek nie wat om vir jou te se nie.
Sterkte,
Corne Heesakkers