Category: Studies

  • Hoogmoed – Ken Jou Plek!

    Ons moet ons plek ken binne God se koningkryk. Dis Jesus se koningkryk, sy reels, sy orde, sy verhaal. Binne hierdie koningryk is daar geen plek vir die gees van hoogmoed want die gees gaan jou uit jou plek skuif net soos vir satan. As die gees van hoogmoed in jou is, gaan hierdie woord…

  • Abomination of Desolation

    Abomination of Desolation

    abomination that maketh desolate

  • Is groente regtig gesonde kos?

    Ons almal ken die volgende uitspraak; “Jy moet groete eet om gesond te wees” Maar is dit regtig waar? Groente soos ons dit vandag ken word nie voorgeskryf in die Woord van God om deur mens geeet te word as deel van stapelvoedsel nie. Wat se die Bybel oor groente? Die KJV (1611) vertaling van…

  • 4:44pm – Oproep tot Gebed – 4:44pm

    Oproep tot Geestelike Aksie As jy soos ek weet die meeste van die wereld se mense is tans onder n vloek. Jy het al alles probeer om mense wakker te skrik maar kry dit nie reg nie. Hier is n plan en die enigste plan wat sal werk: 2 Chron 7:14 – If my people,…

  • Raad vir die eindtyd

    Die beste raad vir die eindtye waarin ons tans leef is om die woord van God eerste te sit en enige iets anders tweede. Die Woord van God is die waarheid en dis vasgevang in die woorde van die Bybel wat altyd die selfde bly. Prakties beteken dit om alles te glo wat in die…

  • Website Attack – Webwerf Aanval

    My webtuiste was aangeval deur n groep in Amerika en binne twee dae soveel data getrek het dat ek my aanlyn limiet bereik het en die webwerf gesluit het. Ek is self in IT en daarom verstaan het hoe dit werk. Wat het it veroorsaak: My vorige artikel Corona en Geloof het n hyperlink ingehad…

  • Corona en Geloof

    Die idee agter die artikel is om die vraag te antwoord moet ek die corona “jab” vat uit n bybelse perspektief. Geloof – wat jy glo n groot probleem met ons as Christene vandag is dat ons verskil oor baie kern onderwerpe in die Bybel. Een van die grootste voorbeelde is eskatologie – die verstaan…

  • Waarskuwing – Maagsuurtekort!

    Aanval op Liggaam Deur: Corne Heesakkers Datum: 23-May-2019 Toe ek hierdie artikel begin het ek geen idee gehad oor al die informasie wat ek gaan ontdek nie met al die tonne navorsing wat hierin gegaan het oor die maande “GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en…

  • The death sentence

    The death sentence Updated: 20-Aug-2013 Introduction We are all born with an inescapable death sentence. This absolute truth clouds our certainty of life and creates a shared uncertainty in us all. If we could take a step out of this box we call life and view it from the outside you would automatically assume we…

  • Sondaar

    Inleiding Een van die slegste gevoele in enige verhouding is as jy agterkom jy het ʼn leuen geglo, daarom moet daar openlike kommunikasie wees sonder geheime vir die verhouding om te floreer. Met die bogenoemde in gedagte het ek hierdie artikel geskryf om waarheid van ons verhouding met God met julle te deel. Die inhoud…

  • Who is Lucky?

    Who is Lucky? Updated 19 June 2012 info@bekeer.co.za Author: Corne Heesakkers   Introduction Who is Lucky? The question can be understood two ways, first is; “Who has luck?” And second refers to a person with the name lucky. All of us have at some stage used the word when a tragedy missed or when we were blessed, we’ll…

  • Wie is Lucky?

    Wie is Lucky? Opgedateer 5 Maart 2012 info@bekeer.co.za Artikel deur: Corne Heesakkers   Inleiding Wie is Lucky? Die vraag kan twee maniere verstaan word, die eerste is; “wie het geluk?” en die tweede kan verwys na ʼn persoon met die naam lucky. Almal van ons het op een of ander stadium die woord gebruik as…

  • Afgode

    Die heel eerste gebod se: Ex20:3 “Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.” Sien asseblief die volgende baie bekende afgode wat hulle pad terug vind in Christene se huise in die naam van mode, mag die Here jou gees en oë oopmaak sodat jy as jy enige van hierdie het in jou…

  • Aborsie

    Aborsie is n baie mooi woord vir MASSA MOORD. Eks 20:13 – “Jy mag nie moord pleeg nie.” In die tweede wereld oorlog was daar meer as 60 000 000 mense dood gemaak.Vandag is daar al meer as 50 000 000 babas vermoor net in Amerika alleen. En China – 163 000 000 baba meisies.…

  • Regverdigheid

    Die lewe voel soms so onregverdig, as jy die Bybel lees sien ons hoe die mense van die ou verbond rondgeslaap, ander gedood, owerspel gepleeg, bedrieg, leuens noem dit maar op. Dan het God nog daardie mense gekies om sy Woord uit te dra op aarde! Hoekom kan Moses iemand dood slaan en dan gebruik…

  • Racism

    As we all know, we are all unique, yet made in God’s image. And so, as Christians, we are all meant to love each other. Sadly, we don’t always do that. We also live in a world full of people who reject God. Not only that, but many of us even reject each other. A…

  • Baba Doop is Sonde

    Hierin le die volheid van God se liefdes verbond vir ons, iets wat min verstaan oor ons verkeerd geleer was oor klein doop en eintelik is dit ons basiese grondslag van geloof. Hierdie is glad nie moeilik om te verstaan, dis “die” goeie nuus. Ek het openbaring gekry oor die besnydenis na ek baie lank…

  • Die Brein – WAT ELKE CHRISTEN MOET WEET

    PSIGOTERAPIE, PSIGIATRIESE MEDISYNE en die CHEMIE van die BREIN WAT ELKE CHRISTEN MOET WEET Callie Joubert (PhD; D.Phil) calliej@mweb.co.za 1 November 2010 1. Inleiding Wat ek vervolgens aanbied is inligting wat ek glo elke Christus-gelowige MOET WEET. Dit is hoofsaaklik inligting wat nie aan hulle meegedeel word deur persone wat daagliks in die naam van…