
Die idee agter die artikel is om die vraag te antwoord moet ek die corona “jab” vat uit n bybelse perspektief.
Geloof – wat jy glo
n groot probleem met ons as Christene vandag is dat ons verskil oor baie kern onderwerpe in die Bybel. Een van die grootste voorbeelde is eskatologie – die verstaan oor die eindtyd. Tog is daar net een waarheid en die res is almal verkeerd. En die rede hoekom dit so is, is oor satan bestaan en baie meer aktief as wat ons dink.
Satan is nogsteeds met ons, hy is nog nie gebind vir n 1000 jaar of in the poel van vuur nie. Die Bybel se duidelik hy is die god van hierdie wereld. Om n god te wees van n plek beteken die meeste luister na hom en doen wat hy se deur geloof.
Dis baie belangrik om geloof te verstaan, dis eintelik baie eenvoudig;
Even so faith, if it hath not works, is dead, being alone. – James 2:17
As mens nie oorgaan in aksie nie, beteken geloof niks. As Eva gese het sy glo vir satan maar nie van die vrug geeet het nie – het sy hom nie eintlik regtig geglo nie……dan het sy getwyfel. Maar oor sy satan se woorde 100% geglo het bo die van God – het sy die vrug geeet.
Vraag: kan n persoon dan se hy glo in Jesus en nie Jesus volg of alles in Sy Woord glo nie – natuurlik maar dit beteken niks!!! Die geloof is DOOD! Satan en sy duiwels kan ook se hy glo in Jesus:
Thou believest that there is one God; thou doest well: the devils also believe, and tremble. – James 2:19
En dis die eenvoud van geloof: “as iemand jou iets vertel en jy glo dit al is dit op daai oomblik iets waarvoor jy hoop kan gebeur” (Heb 11:1). Dink maar weer aan Adam en Eva as voorbeeld, hulle het geglo wat satan se met die hoop dat hulle soos God sal raak en nogsteeds veraltyd kan leef. Hulle het oorgegaan in aksie en toe uitgevind dit was n leuen.
Die dood is nou deel van ons lewens en ons is nie soos God nie.
Lees gerus die hele Heb 11 en jy sal sien die hele Bybel van begin tot einde gaan oor geloof. As ons kyk na die groot geloofs helde van die verlede was daar een groot ooreenkoms tussen hulle almal en dit was die wat die waarheid glo was baie min en die wereld beskou hulle as mal en word gewoonlik geëtiketteer – dis nou die Afrikaanse woord vir “to label someone”. Soos in die tyd van Jesus hy was genoem n “wynsuiper” “vraat” “vriend van kroeg eienaars en sondaars” (Luk 7:34) “godslasteraar” “duiwel bestende” en so voorts. Die ander ding was hierdie aantuigings het gekom van die slim mense van die tyd; priesters, leeraars. So met ander woorde is die met die geloof in waarheid baie min, hulle word gewoonlik gespot en name genoem wat dan oorgaan om hulle te bestempel as n gevaar vir die samelewing en dan oorgaan in haat en dood maak.
Die hele bybel is geskryf vir hierdie tyd waarin ons vandag leef. Baie wat meeste mense glo oor die eintyd is nie in die Bybel nie, baie wat wetenskap ons vandag vertel is teen God se wil en toetaal onwaar, dink maar net aan evolusie en aborsie.
Ons is nou in die begin van die laaste tye en in hierdie tyd gaan mense se geloof prakties getoets word – sommige mense gaan erger begin sondig en sommige mense se geloof gaan versterk word deur die tye – sodat hierdie teks tot vervulling sal kom:
Daniel 12:10 “Many shall be purified, and made white, and tried; but the wicked shall do wickedly: and none of the wicked shall understand; but the wise shall understand.”
Maar hoe weet ons wat is n leuen en wat nie – dis ook baie eenvoudig; gaan toets dit net. (1 Thes 5:21) Die skrif se eintelik toets alles voor jy dit glo.
Sommige goed word prakties getoets en ander teen die Woord van God. Soos bv: Adam en Eva hulle moes getoets het teen wat God se.
Presies so sit ons vandag weer met die besluit: Moet ek wetenskap glo en vertrou vir beskerming en die volgende toepas: gereeld hande was, masker dra, “social distance”, “lockdowns” en voorkomings inspuiting vat vir n siekte? Meeste mense is oortuig om wetenskap sonder twyfel te glo en presies doen wat gese word sodat alles weer kan terug keer na normaal, of oor jy dalk nie kan “travel” nie. Dan is daar is n klein groep wat almal waarsku teen maskers, lockdowns en die inspuiting.
Die groep wat almal waarsku is min en word geëtiketteer: “Anti-Vaxxer”, “Antiscience” en word gesien as n gevaar vir die samelewing oor hulle die “herd immunity” stop….
+++
Tog dink meeste hierdie keer is dit anders…..
+++
Wat se die Woord?
- Vrees vir doodgaan of die siekte
Phil 1:21 – “For to me to live is Christ, and to die is gain.”
- Beskerming van God
Because thou hast made the LORD, which is my refuge, even the most High, thy habitation; There shall no evil befall thee, neither shall any plague come nigh thy dwelling. For he shall give his angels charge over thee, to keep thee in all thy ways. Psalm 91:9-11
- Vertroue op mens vir beskerming
Thus saith the LORD; Cursed be the man that trusteth in man, and maketh flesh his arm, and whose heart departeth from the LORD. – Jer 17:5
Whosoever shall seek to save his life shall lose it; and whosoever shall lose his life shall preserve it. – Luk 17:33
- Siektes versprei as nie Hande gewas word nie
(MAT 15:20-21) For out of the heart proceed evil thoughts, murders, adulteries, fornications, thefts, false witness, blasphemies: These are the things which defile a man: but to eat with unwashen hands defileth not a man.
- Om voorkomings medisyne “vaccines” te vat
When Jesus heard it, he saith unto them, They that are whole have no need of the physician, but they that are sick: I came not to call the righteous, but sinners to repentance. – Mark 2:17
“This statement alone should speak volumes to any true Bible-believer. Jesus tells us that anyone who is whole – who has autonomous strength and force of body, faculties, etc. – does not need a physician. Jesus was the Great Physician; no human could compare with His infinite knowledge, even of physiology. And Jesus tells you that if your body is naturally intact and all your faculties are functional, whether you be an infant or elderly, you do not need a doctor. Period. The One who made everyone of us said this; who is any one of us to gainsay it? So therefore, what is one doing when one takes a perfectly healthy child – one that is whole – and injects foreign chemicals directly into their bloodstream, bypassing all their God-given, natural bodily defences, literally moments after their birth into this world? Did not Christ pronounce that such a whole child has no need of the intervention of any physician, no medical intervention whatsoever? So then, what is the interventionist doing when they employ inoculations into the bodies of sound human beings? They are fighting against Christ. They are fighting against the instructions of the Great Divine Physician. Can we not see that, at the very least, proponents of mandatory vaccinations are coercing Christ’s sincere followers to deny His instructions?” – Uittreksel van: (VACCINATION: What the Bible Says and What Scientism Admits)
- Gesig Maskers
And he will destroy in this mountain the face of the covering cast over all people, and the vail that is spreadover all nations. He will swallow up death in victory; and the Lord GOD will wipe away tears from off all faces; and the rebuke of his people shall he take away from off all the earth: for the LORD hath spoken it. – Isaiah 25:7-8
+++
Tog dink meeste hierdie keer is dit anders….
+++
Krag van ons woorde
“Death and life [are] in the power of the tongue: and they that love it shall eat the fruit thereof.” – Pro 18:21
Jy geweet n mens iemand anders dood siek maak met jou woorde? As kind toe hulle dit vir my vertel het ek natuurlik gedink dis belaglik….maar ek wou dit nogsteeds toets. Hoe dit werk is jy moet na iemand gaan wat heel gesond is en vir hom vra of hy siek is want hy lyk siek!! Dan n paar minute later moet iemand anders na die selfde persoon gaan en weer vir hom vra of hy ok is want hy lyk nie gesond nie. En weer paar minute later iemand anders gaan en vir hom se hy lyk siek en vra of hy seker is hy is ok? Basies aanhou tot die persoon siek voel.
Ek het die eerte keer daarvan gehoor toe en in hoer skool is. So 5 vriende het toe n geheime plan beraam teen n ander kind in die klas. Dit het geloop soos volg: ek was eerste met my vraag aan hom of hy siek is want hy lyk so bietjie siek en hy het gese hy is 100% gesond alles reg, die tweede persoon het gegaan en hy het weer gese ja ek is fine. By die 3’rde persoon het hy al gese ja hy voel nie lekker nie…. By die vierde persoon was hy so bleek hy het nie gesond gelyk nie, by die vyfde persoon wat vir hom vra of hy ok is – het hy gese hy dink hy is siek en ouers laat weet om huis toe te gaan. Ons was baie bekommered oor hom oor hy vir 3 dae nie by die skool was nie. (Voor die tyd van selfone) Toe hy terug kom vertel hy hoe siek hy was tot op antibiotika.
Dit was nie n virus nie.
Ons het dit weer gedoen met iemand anders en dit het ook gewerk – later het die hele klas dit uitgevind en met mekaar begin doen. Hulle het dit tot met my gedoen! Eers by die 3’rde persoon toe dit in my kop maal of ek regtig siek is besef ek wat hulle doen en toe skree ek vir hulle uitgevang – toe lag almal.
“Rice experiment” is ook n baie goeie toets om te doen wat gaan oor die krag van jou woord. Basies vat twee potjies vol gekookte rys – die een plak jy n sticker op en se “Haat” en die ander een “Liefde” dan praat jy met die haat een lelik en mooi met die liefde pot. Jy sal sien na n week vrot die haat potjie rys en die ander een lyk nie so sleg nie. Toets dit maar self ek – het ook.
So as satan dit weet en jou wil aanval moet hy net die nuus media van die wereld beheer, en jou vol bangmaak woorde pomp sodat jy moet siek raak. EASY!
Sukkel jy om asem te haal? Het jy n seer keel? Hoes jy? Was jy naby iemand wat positief was? Hoeveel keer hoor ons nie dit nie? As jy nie jou masker dra of jou hande genoeg was of social distance gaan jy siek word, meer mense rondom jou word siek, hospitale is vol, dit loop oor…vandag is daar x mense positief en x dood….Dink mooi daaroor.
“For we wrestle not against flesh and blood, but against principalities, against powers, against the rulers of the darkness of this world, against spiritual wickedness in high places.” Ephesians 6:12
+++
Maar hierdie keer is dit mos anders….??
+++
Wat glo jy vir beskerming? Wetenskap of God?
(1 Tim 6:20) O Timothy, keep that which is committed to thy trust, avoiding profane and vain babblings, and oppositions of science falsely so called. Which some professing have erred concerning the faith.
Matteus 3:12 DB
“Hierdie belangrike Man wat na julle toe op pad is, sal al die koring van die kaf kom skei. Hy gaan ’n duidelike streep trek tussen mense wat na God luister, en mense wat nie na Hom luister nie. Vir almal wat doen wat Hy sê, sal Hy ’n plek gee in God se nuwe wêreld. Maar almal wat hulle nie aan God se voorskrifte steur nie, sal Hy in die hel gooi. Daar gaan hulle gepynig word in ’n vuur wat nooit ophou brand nie.”
Seen vir julle.