Aborsie is n baie mooi woord vir MASSA MOORD.

Eks 20:13 – “Jy mag nie moord pleeg nie.”

In die tweede wereld oorlog was daar meer as 60 000 000 mense dood gemaak.Vandag is daar al meer as 50 000 000 babas vermoor net in Amerika alleen. En China – 163 000 000 baba meisies.

Dis net twee lande in die wereld……

Wat van hier by ons in Suid Afrika?

van jaar 1997 tot 2007 = *617 685

Kyk wat Adolf Hitler se: “Make the lie big, make it simple, keep saying it, and eventually they will believe it”

“The Jews are undoubtedly a race, but they are not human.”  – Adolf Hitler (glo jy dit?)

” The fetus is undoubtedly a life, but its not human” – Wat baie mense glo (glo jy dit ?)

Kyk wat in die bybel staan: Luk 1:41 “En toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie in haar skoot(binne haar) opgespring; en Elisabet is vervul met die Heilige Gees”

Lees mooi, staan daar kindjie of staan daar fetus? En kyk wat se Elisabet oor die gebeurtenis, vers 44: “Want kyk, toe die geluid van jou groet in my ore klink, het die kindjie in my skoot van vreugde opgespring.”

Die kindjie (Johannes die doper) van vreugde opgespring – Vreugde is n menslike emosie.

Mens jou menswees het begin by bevrugting. Jy kan nie n tyds verskil insit tussen jou lewe en menswees nie, dis die selfde ding. En as jy verkrag was of iets so ergs – HOEKOM WORD DIE KIND TOT DOOD TOE VEROORDEEL OOR DIE SONDES VAN SY PA? Gee die kind vir iemand wat kinders wil he, daar is baie – hulle hoef nie te weet wat gebeur het nie.

Moet nie jou hande so vinning in onskuld was nie, weet jy wat is die party waarvoor jy stem se staan oor aborsie?

Moeder Teresa het die volgende gese oor aborsie:

“As jy nie die kind wil he nie, gee hom vir my.”  & “Any country that accepts abortion, is not teaching its people to love, but to use any violence to get what it wants.”

* http://www.johnstonsarchive.net/policy/abortion/southafrica/ab-sap.html

As jy self deur ʼn aborsie was, onthou almal in die wêreld het sonde – daar is nie ʼn verskil tussen klein en groot sonde nie. Die doel van die artikel is net om uit te wys aborsie is verkeerd. Die Here sal jou sonde vergeef oor hy baie lief vir jou is,  jy moet net bereid wees om te besef wat jy geglo het oor aborsie is verkeerd.

 Save as PDF